Ek het eenkeer my gat gesien op hierdie stuk van die pad! Te vinnig gery, nie mooi gekonsentreer nie, toe moer ek by die afgrond af :'( Die bike het so gebly hang "on the edge", maar ek kon dit nie uitgesleep kry nie. Toe moet ek al die pad terugstap N2 toe: 2 Harley ryers het gestop, al die...