Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. grim101

    Idle drop as jy stop

    Sal kyk na die bogenoemde raad. Het wel ook die gekry met oplees. En ek het die switch gebypass so paar maande terug.... Bad gas and clutch switch jumpering are the usual suspects in this situation. You can try temporarily connecting a jumper to the two wires going to the clutch switch to see...
  2. grim101

    Idle drop as jy stop

    My vstrom se idle drop so laag dat hy wil vrek as ek by 'n stop kom. Dit maak dat wegtrek ongemaklik is en moet heeltyd throttle blip as jy stop. Nou het ek opgelees dat dit gebeur as jy dir clutch switch bypass... kan dit wees? Enige ander idees?
  3. grim101

    Vstrom start nie

    Het die clutch switch toe gebypass en als is werk.
  4. grim101

    Another (exciting!), bike vs car drag race

    As daai Bugatti eers weggetrek het dan MOVE hy. Sy 100-200-300 tyd is mal!
  5. grim101

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    Down south.... good choice
  6. grim101

    For Sale Very Clean 2014 XT1200ZE Super Tenere

    That bike looks mint. GLWTS
  7. grim101

    Has your bike ever left you stranded on the trail ?

    Dl650. Battery was kaput. Hy wou niks weet van running of start nie. Calitzdorp mechie het sy bike battery cir my uitgehaal en geleen tot ek weer verby kom.
  8. grim101

    Sommer net lekker bike pics

    Oppad verneukpan toe. Voor die kinders :) lus raak ek nou vir so trip.
  9. grim101

    PE as a holiday destination? PE Dogs your input please

    As jy mense wil omkrap dan sê jy vir hulle dinge sal binnekort regkom. Kyk vir eskom, sodra jy dink dit kom reg ,dan P die trein van die spoor af
  10. grim101

    PE as a holiday destination? PE Dogs your input please

    Die vrystaat het lelik agter uitgegaan. Het n swaer gehad wat staatskontrakte gedoen het. Meeste is bankrot want die geld is nooit oorbetaal nie. Dit het weggeraak in die pyplyn. Nooit weer reggekom nie.
  11. grim101

    Mooi bly mooi...

    Gelimit tot op 280kmh? Dis dan 'n M reeks. Hoekom limit.
  12. grim101

    Fancy new BMW riding gear?

    Ek glo vir R30 000 kan ek 'n ordentlike outfit kry. Van helmet tot boots.
  13. grim101

    Tjops in the Karoo

    Awesome trip. Jy maak my sommer jaloers.
  14. grim101

    sunrise/sunset photos

    Bfort west vanoggend. Sonskyn eenkant donderweer na Leeu Gamka.
  15. grim101

    How long do you leave your bike dirty?

    My bike staan partykeer maande. Was hom eers as ek eendag weer ry.
  16. grim101

    Girls & Drinks

    Dis 3de op my lys, maar al drie op n foto is skaars.
  17. grim101

    Girls & Drinks

    Twee van my gunsteling dinge. Bier en tiete. Dit pas net
  18. grim101

    Girls & Drinks

    Lag ek nou! My pel sê Suiker maak dat jakob nie meer wil op nie, dalk is dit waaroor sy bekommerd is :) 😀 😀
  19. grim101

    Mooi bly mooi...

    Ek het vir my chinese rear view kamera opgesit, ek wil graag sien as trailer nie meer daar is nie.
  20. grim101

    Mooi bly mooi...

    Neem vir ons 'n foto as jy klaar gekoop het. Jou collection gaan nie volledig wees sonder daai 2 nie.
Top