My vstrom se idle drop so laag dat hy wil vrek as ek by 'n stop kom. Dit maak dat wegtrek ongemaklik is en moet heeltyd throttle blip as jy stop.
Nou het ek opgelees dat dit gebeur as jy dir clutch switch bypass... kan dit wees?
Enige ander idees?
Nou het ek opgelees dat dit gebeur as jy dir clutch switch bypass... kan dit wees?
Enige ander idees?