Ek het al redelik baie fabrikate besit, die vier Japs, n Duitser en n Indier (actually twee).
Ek werk ook self aan hulle en as ek kyk hoe hulle aanmekaar gesit is, watter clips en skroewe gebruik word, die gehalte van die plastiek, swyswerk ens ens ens, is daar net een wat redelik uitstaan vir...