Ek ry Montagu toe, ek moet eers iets daar doen. Daarna deur die Koo, rigting N1.
Op hierdie stuk pad het ek al koud gekry. Vandag is nie n uitsondering nie.
Ek stop maar en neem n paar fotos. Mens sal nie se dis al Oktober nie.
Hier kyk die wolke bietjie anders en ek is nie meer so seker van...