Haha!
@Dr, ja jy is reg, Sep het ek geen navrae oor die XT gehad nie, maar van middel Oktober af weekliks. Die XT is verlede week verkoop :(
@Skydiver, die XT660 is 'n baie lekker fiets en ek was maar hartseer om hom te laat gaan. Het iets groters gekry want ek wil he die vrou moet bietjie saam...