Ons stop op Oudtshoorn vir brandstof, ‘n middagete van vars druiwe – en ‘n labelo vir gebarste lippe!
Daarna gryp ons die pad in die rigting van George voor ons links draai om verder met die R62 deur die Langkloof te ry.
Terwyl ek daar ry wonder ek of daar al ooit ‘n Mej Langkloof in die...