Ek en my vrou het die plaas Bankfontein, tussen Philippolis en Luckhoff, besoek vir so paar dae. Dit was haar eerste "ver ry" trip op die honda crf250l.
Oppad soontoe.
By die plaas aangekom was die laaste stukkie pad tot by die kampterrein vir my vrou 'n goeie vuurdoop om rowwer paaie te ry...