Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
1000042718.jpg
1000042439.jpg
 
Na werk het ek 'n draai gaan ry Soutpan toe. Ek hou altyd van die reuk as jy deur die panne ry, dit herinner my aan die see. Die vorige keer wat ek daar was het dit nie gelyk asof die panne nog gebruik word nie. Vandag het daar weer hope sout gelê en dit lyk asof daar weer gewerk word.
20241022_152407.jpg

20241022_154423.jpg
 

Latest posts

Top