Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. jb

    Thor Quadrant Boots for sale. SOLD!!

    Jammer Gee S - sien nou eers die SA grootte is 8. Dit gaan ongelukkig nie pas nie. My opsie kan dus maar onttrek word.
  2. jb

    1150 GSA Aluminium top box hinges

    Veldbrand, dankie vir die idee. By watter Builders tak het jy daai gekry, was al by twee, kry nog nie die regte groottes.
  3. jb

    R1150/1100 GS/A Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    Hi guys, My bike tends to choke (throttle unresponsive), for a second or so, from around 130kmph onwards, for example when you have to twist the throttle to pass a vehicle. I am having this problem for a while now. Serviced the bike over the weekend, new sparkplugs fitted (twin spark)...
  4. jb

    Flip up helmets?

    Ek is nou...... Ek gebruik die afgelope 2 jaar 'n Lazer Revolution Flip Face waarmee ek tot duvêr nog baie tevrede was maar die veiligheidsaspek het nog maar altyd in die agterkop geknaag. Is so week of wat terug teen 120kmph deur 'n trok van die pad af ge"klap" met die gevolg dat sou 'n...
  5. jb

    the hidden beauty... at breedsnek

    Het verlede naweek op die pad waarna julle verwys klompie wild gesien - Elande, Blouwildebeeste en 'n eensame Kameelperd. (Maar 'n Kameelperd lyk vir my ieg altyd eensaam......)
  6. jb

    1150 GSA of 1200GS

    Sovêr ek weet nog nie.
  7. jb

    1150 GSA of 1200GS

    Elf50. Jy weet jy wil een hê! Koop nou Vroetelvark s'n en kry dit agter die rug..... >:D
  8. jb

    Who is this dog - F800 GS on Ontdekkers

    Dit klink soos Spore hier op die forum.
  9. jb

    Boomslang in my bike

    Nee hel, ek weet Afrika is nie vir sissies nie maar sou ek in daai situasie wees en slang se kind steek sy kop uit terwyl ek ry was ek onmirreforkenlik bo van daai fiets af.....en het ek myself heeltemal in ‘n ander era ingeskrik – sou waarskynlik nog voor Alec Patterson en sy kruiwa op...
  10. jb

    2009 Truimph Tiger 1050

    I am posting on behalf of a friend - this bike is in excellent condition with 22000km on the clock. Price R75,000 Truimph Performance Pipe Hand Guards Crash Bars ABS Truimph Panniers Kappa 42L Topbox Non-slip Seat Polished Rims Tank Bag with Utility Plug (clip on fuel cap) Touring Screen GPS...
  11. jb

    Triumph Adventure

    Was gister by Truimph Edenvale om 'n fiets te gaan haal - launch is blykbaar November en die nuwe Adventure sal eers in Januarie 2011 in SA beskikbaar wees.
  12. jb

    Who's 1150 is this?

      Was die swart motors nie net op die swart&geel bikes gewees nie? Dis interessant, het dit nie geweet nie. Myne (swart&geel)is klaarblyklik afgery SA toe maar het nie swart enjin nie.
  13. jb

    Yamaha Demo Day Sunday - Buffelspoort Dam

    Ek dink dit het redelik goed afgeloop. Het darem kans gekry om die Super Tenere te beproef. Kan dit dalk oorweeg om my bankbestuurder te gaan irriteer.......
  14. jb

    Yamaha Demo Day Sunday - Buffelspoort Dam

    Enige honde wat beplan om daar 'n draai te gaan maak? https://www.linexyamaha.co.za/index.php?nav=article&view=12
  15. jb

    Anakee 2's – Who has stock in West Rand?

    Carbel, op Voortrekker Weg, Silverfields het gewoonlik voorraad en goeie pryse ook. Probeer hulle 011 955 6151
  16. jb

    Free ride to CT

    PM sent
Top