Labrat
Race Dog
Ek dink daar sal seker n thread hier iewers wees oor dit, maar ek vra maar (ek's te lui om te soek)
Ek wil v my n gs kry maar weet nie watter een
in die prys klas van R65 to R73 da rond, maar daar is 1200's wat in daai prys klas val en ook baie mooi
1150 GSA, dalk bietjie raad van die pros
Ek wil v my n gs kry maar weet nie watter een
1150 GSA, dalk bietjie raad van die pros