Nee hel, ek weet Afrika is nie vir sissies nie maar sou ek in daai situasie wees en slang se kind steek sy kop uit terwyl ek ry was ek onmirreforkenlik bo van daai fiets af.....en het ek myself heeltemal in ‘n ander era ingeskrik – sou waarskynlik nog voor Alec Patterson en sy kruiwa op...