Hallo kerels.
Ek wil graag Augustus maand Mev Topie vat om na die blomme te gaan kyk. Ons sal ouder gewoonte ons klein fietsies
afkarwei en van n sentrale punt af begin verken.
My vrae is die volgende,
1. Beste area om te gaan kyk
2.Bike friendly nationale parke
3. Beste tyd ? - ek beplan...