Nanakwaland blomme

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Topie

Race Dog
Joined
Sep 28, 2011
Messages
534
Reaction score
1
Location
Pretoria
Bike
Yamaha TW200
Hallo kerels.
Ek wil graag Augustus maand Mev Topie vat om na die blomme te gaan kyk. Ons sal ouder gewoonte ons klein fietsies
afkarwei en van n sentrale punt af begin verken.

My vrae is die volgende,
1. Beste area om te gaan kyk
2.Bike friendly nationale parke
3. Beste tyd ?   - ek beplan vanaf die3e Augustus na die 9e Augustus.

Enige inligting of advies sal wardeer word.
 
Top