https://youtu.be/dmHROp5qHvI
Daar is nog plek vir so 4 bikes (pillions welkom) vir die Unity Ride hierdie jaar. In kort die Unity Ride is n Christelik geinspireerde uitreik waar ons oor 4 dae uitreik na skole, ouetehuise en sommer gemeenskappe in die platteland. Ons versprei Bybels, Christelike...