Elandskloof werkstrippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Straddle

Race Dog
Joined
Jan 7, 2013
Messages
759
Reaction score
1
Bike
KTM 1290 Adventure R
Moes vandag gou by my grader uitkom. Altyd n goeie rede om petrol te spaar deur die bike te gebruik. Wat n verassing en vooreg om hierdie vallei te ontdek. Net een toegang en dit is oor n pragtige pas wat klim vanaf 360 na 730m. n Paar skelm draaitjies wat jou kan verras. N mens dink jy was al oral in jou omgewing en dan ontdek jy nog n plek wat jou asem wegslaan. Bo op die pas het jy n spectacular uitsig oor die elandskloof dam wat op die oomblik maar baie leeg is
 

Attachments

  • IMG_0332.JPG
    IMG_0332.JPG
    352.4 KB · Views: 495
  • IMG_0331.JPG
    IMG_0331.JPG
    304.2 KB · Views: 493
  • IMG_0330.JPG
    IMG_0330.JPG
    314.7 KB · Views: 493
  • IMG_0328.JPG
    IMG_0328.JPG
    280.2 KB · Views: 487
  • IMG_0326.JPG
    IMG_0326.JPG
    271.8 KB · Views: 488
Top