Helderberg Breakfast Run Sondag 13 Nov - Newby's welkom

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Straddle

Race Dog
Joined
Jan 7, 2013
Messages
759
Reaction score
1
Bike
KTM 1290 Adventure R
Breakfast run Sondag 13 Nov - Somerset wes - sirkelroete (stofpad) om te laat ontbyt by Marietjies in baardskeerdersbos. Enige belangstelling? Ons kom so 7h15 bymekaar by Engen Gants In die Strand om 07h30 te vertrek. Roete is meestal gravel highway "pillion friendly". N2 tot in botrivier gravel vanaf botrivier - Klipdale - Napier - Baardskeerdersbos- terug oor Akkedisberg - hemel en aarde - highlands grabouw 380 km
 
Top