Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Ons jaarlikse lang motorfiets toer - nie heeltemal beplan nie

    Ons probeer om elke jaar so rondom April 'n lang motorfiets toer te doen. Hierdie jaar het ons egter nie daaraan gedink nie aangesien ons soveel ander ysters in die vuur het.  Die verskriklike droogte wat ons in Namibia gehad het, het ook bygedra dat ons nie veel aandag aan motorfiets ry kon gee...
  2. M

    RIP Jan Duneworx Swakopmund

    One of the biggest adventure riders in Namibia, Jan Sunderland, the owner of Duneworx Yamaha in Swakopmund sadly lost his battle with the big C yesterday. RIP my friend
  3. M

    Right Front Indicator for K750s

    Hi I am looking for a right front indicator, the one that sits in the fairing, for a K750s please. Mine is cracked. Thanks
  4. M

    Seeheim Hotel

    I am sure many of you have stayed over at the historic Seeheim Hotel. Well last night it was set alight by a former worker that was dismissed due to theft. She also stapped the owner with a knife before he managed to  tie her up. So sad :'(
  5. M

    Ons jaarlikse kop skoon maak toer.

    Net as inleiding,  as gevolg van die vakansie dae einde April, begin Mei, doen ons eke jaar 'n kort motorfiets toer. Hierdie jaar was nie anders nie. Ons het egter besluit om hierdie jaar nie met die Tenere's te ry nie , maar met ons GTL's. Ons het beplan om net teerpad te ry en in gaste huise...
  6. M

    Affordable Accomodation in Mpumalanga

    Morning everyone We are plannning a trip to Mpumalanga toward the end of the month, We plan to ride through Botswana and spend two days in Lydenburg area (Lydenburg, Sabie or Graskop) and explore the area, and two days in Haenertsburg area (Haenertsburg, Magoebaskloof, Tzaneen) We are two...
  7. M

    Avontuur motorfiets ryer val by Orupembe

    Daar is 'n berig in Die Repulikein vanoggend oor 'n 53  jarige Suid Afrikaanse motorfiets ryer wat blykbaar by Orupembe geval het en met 'n helikopter afgevoer is na Swakopmund. Dit is nie deel van die Honda Quest span nie. Weet iemand miskien wie dit kan wees?
  8. M

    'n Kopskoonmaak toer saam met goeie vriende

    Voorwoord: Sedert ons laas 'n lekker motorfies toer in Desember 2015 gery het, het ons en ons goeie vriende, Willem en Suzette, se lewe snaakse draaie gemaak. Ons het albei laasjaar se einde besluit om ter voorbereiding tot ons aftrede vir ons gemakliker motorfietse te koop. Ons het elkeen 'n...
  9. M

    The old and the new

    Took my old brick and the new K1600GTL for a spin this weekend. I am in love with these machines.
  10. M

    My Nuwe Teerpad Wiele

    Ek het laas week gaan kyk na die nuwe Tenere en die BMW 1200LC. Lang storie kort daar staan toe hierdie fiets by BMW en dit was liefde met die eerste opslag.  :drif:Sommer die BMW helmets met kommunikasie sisteem ook gekoop en wat 'n plesier is dit nie. Dit was in elk geval lankal tyd om 'n nuwe...
  11. M

    7400Km Deur SA, kyk hoe lekker mors ons die kinders se erfgeld.

    Inleiding: Ek en vroulief het 'n klein dorpie toer deur SA gedoen saam met vriende in 2013. Alhoewel dit baie lekker was het ons nie genoeg tyd gehad om alles te doen wat ons wou nie en ons het toe al besluit ons sal weer so iets doen , maar hierdie keer sal ons 'n kleiner groep wees en korter...
  12. M

    Klein dorpie en agterpaaie trip SA

    Hi Honne Ons het laas jaar baie planne gehad om Malawi meer toe te ry gedurende die jaar, maar as gevolg van omstandighede het dit nie uit gewerk nie. Omdat ons niks vir Desember beplan het nie het ons oor 'n braai met ons beste vriende besluit o weer so klein dorpie en agterpaaie trip SA toe te...
  13. M

    'n Vinnige Draai in Swakop (Kort RR)

    Ons het besluit om in Desember laas jaar nie weer ver vakansie te hou nie, maar net 'n rustige tydjie in Swakop deur te bring en 'n paar dae in Terrace te gaan vis vang. Die dag toe ons vertrek kry my vrou 'n boodskap dat haar pa siek is en in die hospital in Bloemfontein opgeneem is. Ons is toe...
  14. M

    Old Faithfull

    Just to keep this threat alive :thumleft: I took my old K75s on a short trip from Windhoek to Dordabis on Sunday afternoon just to keep the battery charged. Man I love this old bike!
  15. M

    Cape Town to Windhoek

    I want to buy a set of the crash bar bags from Chris at Flying Brick Is there anyone coming to Windhoek in the next month that can bring it with
  16. M

    Girl on Honda 250 round the worls trip

    Received this blog from a friend. This girl is busy with a round the world trip on a Honda 250 https://www.stephmoto-adventurebikeblog.com/search?updated-min=2014-01-01T00:00:00Z&updated-max=2015-01-01T00:00:00Z&max-results=50
  17. M

    Video clip John Nomad trip Livingstone to Japan

    Attached  a video clip from my friend John Nomad from the first half of his round the world tour. This covers the first 40 000km from Livingstone in Zambia to the Yamaha factory in Japan. He is currently in Canada before the next leg through the two Americas and then back to Africa. Nomad World...
  18. M

    "New Hagon shock" to my faithfull old K75s

    I bought the Hagon shock that MalcolmT advertised and fitted it to my brick. Took her on a 200km plus ride the weekend and sommer fell in love with the old bike again :) Some photies of the bike with the new shock fitted.
  19. M

    Update on John Nomad round the world tour

    Hi All I have just received an update on my friend John Nomad and his wife round the world tour on their Super Tenere. They were last in Spain but had to take a detour to Marocco as their European visas expired. Their blog spot is: https://www.nomadsportsacademy.blogspot.com/ Attached some...
  20. M

    Klein dorpie toer deur Suid Afrika

    Ons wou al lankal 'n toer deur Suid Afrika doen en al die klien dorpies besoek wat ons altyd net verby ry as ons daar is met vakansie. Ons goeie vriende sou vir ons kom kuier in Desember maar hulle het onlangs 'n nuwe huis gekoop en met die trek het hulle die kuier gekanseleer. Ons besluit toe...
Top