Avontuur motorfiets ryer val by Orupembe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Man from Nam

Race Dog
Joined
May 7, 2013
Messages
769
Reaction score
1
Location
Windhoek
Bike
Yamaha Super Tenere
Daar is 'n berig in Die Repulikein vanoggend oor 'n 53  jarige Suid Afrikaanse motorfiets ryer wat blykbaar by Orupembe geval het en met 'n helikopter afgevoer is na Swakopmund. Dit is nie deel van die Honda Quest span nie. Weet iemand miskien wie dit kan wees?
 
Top