My Nuwe Teerpad Wiele

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Man from Nam

Race Dog
Joined
May 7, 2013
Messages
769
Reaction score
1
Location
Windhoek
Bike
Yamaha Super Tenere
Ek het laas week gaan kyk na die nuwe Tenere en die BMW 1200LC. Lang storie kort daar staan toe hierdie fiets by BMW en dit was liefde met die eerste opslag.  :drif:Sommer die BMW helmets met kommunikasie sisteem ook gekoop en wat 'n plesier is dit nie.
Dit was in elk geval lankal tyd om 'n nuwe maatjie vir my ou brick (K750s) te kry en die beste is ek hou my S10 vir die stof paaie. :laughing4:
Ek het die naweek by die 800km gery en al wat ek kan se is WOW!! ek is verlief :biggrin:
 

Attachments

  • 001.jpg
    001.jpg
    119.2 KB · Views: 553
  • 002.jpg
    002.jpg
    110.3 KB · Views: 530
  • 003.jpg
    003.jpg
    118.1 KB · Views: 542
Top