Ek en groep pelle vertrek Vrydag 29 April vanaf Worcester.
Roete loop as volg:
Dag 1: Worcester, Touwsrivier - Matjiesfontein - Sutherland(Brekkie) - Merweville - Leeu-Gamka - Abrahamskraal waar ons die eerste nag slaap.
Dag 2: Abrahamskraal - Prins Albert - Meiringspoort - Prins...