Ja Draadwerk dis n slim plan om eers die stof so bietjie te laat le. Nou net betaal ons vir die nuwe beamer.
Myself het aandag nodig, maar kort nog n paar goed vir my bike :peepwall:
Daarsy. Dankie Righard wat my gewys het hoe om myself voor te stel.
Nou kan ek ook active raak as ek die site verstaan.
Noneking, perfek opgesom en saamgestel. Nooit oordryf met die diepte van die water of die los sand nie.
Die trip was net so lekker soos wat jou RR gelees het. Goeie 2 mense...