Kan enigiemand my dalk se of mens nog permitte nodig het vir 'n motorfiets as jy Gamkaskloof toe gaan?
Indien ja, vir wie moet mens kontak?
Ek gaan oor twee weke saam met familie vir die naweek en sal veel eerder met die bike ry as in my broer se Fortuner.
Baie dankie!