Kids helmet en baadjies

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rooikoos

Race Dog
Joined
Oct 9, 2014
Messages
646
Reaction score
285
Location
Somerset West
Bike
BMW F800GS
Is hier dalk iemand in die Kaap omgewing wat vir my 'n kids helmet en baadjie kan leen vir die naweek van die 7de Oktober.

Ek wil my dogtertjie op 'n trip vat met die bike, maar wil nie kit koop voor ek nie verseker weet sy geniet dit nie.

Sy is nou 9.

Thanks!


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top