Rooikoos
Race Dog
Ek ry gewoonlik net met die fiets as die weer mooi is, maar het vanaand iets by my broer gaan optel met die kar.
By die eerste rooi lig ingedagte amper tussen die twee karre voor my ingery tot voor! Myself net betyds gevang! ;D ;D