Dagse mense
Ek soek so bietjie inspirasie/idees vir n trippie.
Vertrek uit Kaapstad waarheen pak mens?
Postal Route is 'n opsie, maar het dit al n paar keer gedoen.
Is nogal lus vir die weskus sand roete hondeklipbaai se kant toe.
Enige iemand ander voorstelle of idees?
Hoe rowwer die...