Fenderbender
Race Dog
- Joined
- Oct 7, 2006
- Messages
- 4,142
- Reaction score
- 343
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Gee my krag .... jullle sal my nie glo .... Die hele Kaap slaap rustig voort op die regterbaan .....ek noem hulle sluipers ..... wat het geword van hou links en gaan regs verby ...Dis asof die nasie geensins opleiding gehad het ..... net nog n afrika land .... fucktards!!!
Skuus eks nog nie klaar ...... Hoe de moer kan n land se kiesers n 50% stem verwerf vir n korrupte organisasie .... maw. 50% van die land se dis maar reg dat die ANC van hulle steel .... That is a special kind of stupid !
Ek voel nou bietjie beter ..... jammer vir die rant