Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Upington : Harnas en Safety gear shop.

    Ouens ek beplan om weskus rond om Koinaas te gaan ry volgende week, maar ek het sondag wat verby is my "Thor breast & back protector/plate ding" stukkend geval en ek het nie die kaans om stad toe te gaan voor my trip nie. Is daar in Upington of iewers oppad van Lichtenburg af Weskus toe 'n...
  2. F

    Soek na: XR650L FMF header

    Ouens lê daar nie iewers 'n FMF powerbomb header vir 'n R650L rond waarvan iemand weet nie? Ek kort een...
  3. F

    Weskus sand paie

    Die ouens wat ken van die Weskus help bietjie asseblief. Ek is bietjie verslaaf aan die sand ry ding en ek wil ook bietjie die weskus gaan sien maar ek wil ook nie al die pad daarheen ry nie en dan is daar min 2 spoor sand paie of wat dalk nie toeganklik is om te gaan ry nie. Die stuk wat ek...
  4. F

    Dog Down - ZAR

    Julle ZAR was vanoggend in 'n crash vanoggend om en by 9:00. Soos ek dit het is sy arm en voet is gebreek, ek het nog nie verder nuus nie. Hy is in Klerksdorp Wilmedpark hospitaal tans.
  5. F

    2017 AJP PR7 Adventure bike

    https://motoajp.com/enduros/models-features/pr-7/ Jis ouens check die bike, dis my soort fiets, ek ken net glad nie van porra bikes nie... [img]https://motoajp.com/wp-content/uploads/2015/02/ajp_pr7_011-e1447532144344.png[[img/]
  6. F

    Ek soek 'n Touratech bike mount vir Zumo 660

    Ouens ek wil die water toets vir nog 'n bike mount vir 'n Zumo 660. Ek het 2 bikes wat ek die selfde GPS op wil gebruik maar ek kort nog so bracket, het iemand dalk een wat hy nie gebruik nie?
  7. F

    (Nie meer nodig) Bike transport van Kaapstad na die binneland

    Jis ouens ek is so beindruk met julle, ek het 'n bike in die kaap gekry en het gevra of een van die WD's nie vir my na die fiets kan gaan kyk nie. Geelkat het vir my gegaan en my meer info gegee as wat ek sou kry as ek self gegaan het! Dankie Koos, julle ouens is awsome! Maar nou het ek die...
  8. F

    Is daar 'n WD wat vir my 'n bike kan gaan kyk?

    Jes ouens, ek is in Lichtenburg en daar is 'n KTM 300 in Kaapstad Bothasig wat ek in belangstel, kan iemand help?
  9. F

    Dipstic heat gauges?

    Jis ouens ek het vandag my nuwe een gekry wat my "Adventure bike" gaan wees. Die probleem is net die een is nog op die oog af, behalwe vir die fol FMF artapel-kanon redelik kaal.... Halfdaft gaan lekker besigheid kry om die outjie gedress te kry... Julle ouens het op my post toe ek die Valve...
  10. F

    Wanted/Gesoek: XR650l Top/Cylinder Head

    Ouens ek glo nie sulke goeters lê rond nie, maar as jy toevallig 'n Honda XR650l top het of weet van een deel dit met my asseblief...
  11. F

    Suspension??

    Jes ouens, my XR loop darm weer na amper 2 maande as gevolg van 'n exaust valve seat wat uit gekom het. Ek het gister lans die botswana grens gery en het op 'n keer oor 'n spoelsloot gery en toe bottom die agterwiel uit. Die fiets se hele suspensie is 500km trug iewers in Krugersdorp oor gedoen...
  12. F

    Soek 'n DR 650 vir 'n pel

    Hey man ouens, 'n pel van my soek 'n fiets, maar sy bene is nie oorlank nie laat weet my as een van julle 'n DR 650 raakloop asb.
  13. F

    Help! Op 'n trip met valve moeilikheid...

    Ouens, ek is op 'n lang trip besig, maar my linker exaust valve gee my moeilikheid, sy clearance word kleiner so ver ek ry, ek moet omtrent elke 250-300km die clearance stel omdat hy vrek as jy die vet los. Ek het 'n nuwe valve, stem seel en heelwaarskynlik top gassket nodig wie sal hê. Dis...
  14. F

    Weskus ouens help asseblief

    Ouens, ek het bietjie hulp nodig. Is daai spoorweg pad (T4A) tussen Doringbaai en Dwarskersbos oop, kan mens ry op hom?
  15. F

    Forma Terra Boots in die Kaap?

    Ouens, waar in die Kaap gaan mens van die boots te koop kry, ek gaan môre op groot bike trip en behoort oor 'n paar dae Heidelberg te bereik en dan Kaapstad van daar en dan weskus se kant toe, dis al groot beskawings wat op my roete lê, dis hoekom ek dink ek behoort dit daar rond te kry.
Top