Weskus sand paie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fermoer

Pack Dog
Joined
Jan 10, 2016
Messages
225
Reaction score
0
Bike
Honda XR650L
Die ouens wat ken van die Weskus help bietjie asseblief.
Ek is bietjie verslaaf aan die sand ry ding en ek wil ook bietjie die weskus gaan sien maar ek wil ook nie al die pad daarheen ry nie en dan is daar min 2 spoor sand paie of wat dalk nie toeganklik is om te gaan ry nie. Die stuk wat ek beoog om te doen is van Koiingnaas tot Elandsbaai, en so naby aan die see as moontlik, as 'n ou dalk 'n stukkie strand kan ry sal dit ook nice wees. Sal dit werk vir my of moet ek eerder iewers anders gaan?
Tyd wat ek in gedagte het is 29 Des-1 Jan.


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top