Jissie, ek begin al soos 'n vendor voel. Ek het nog die Leo Vince pyp wat ek van my beseerde GS1150 kon afhaal. Behalwe vir 'n klein krap aan die kant is hy nog amper splinternuut. Ek soek R2500 vir die pyp en sal 'n goeie 2de handse Mitchelin voorband ook by die deal ingooi. Komaan honne, help...