Hi , goeie more.
Ek is opsoek na n Yamaha DT175 verkieslik, maar ek sal n 125 ook koop as die regte een verby kom.
Wat ek soek is een wat netjies is, maar ek gee nie om as daar klein bietjie werk aan is nie, aangesien ek dit baie geniet om te peter en mooi te maak.
Stuur n PM as julle enige...