• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

SORTED: Yamaha dt125/175

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Brinkman

Pack Dog
Joined
May 31, 2016
Messages
447
Reaction score
0
Location
Kuilsrivier
Bike
AJS (all models)
Hi , goeie more.

Ek is opsoek na n Yamaha DT175 verkieslik, maar ek sal n 125 ook koop as die regte een verby kom.

Wat ek soek is een wat netjies is, maar ek gee nie om as daar klein bietjie werk aan is nie, aangesien ek dit baie geniet om te peter en mooi te maak.

Stuur n PM as julle enige iets beskikbaar het.

Ek is gebaseer in Kuilsrivier. Robertson, Hermanus afstande is nog doenbaar.

Vriendelike groete en geniet die res van die naweek.
Brinkman :ricky:
 
Top