Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. L

    BMW F650GS screen

    Good day WD. I have a 2002 BMW F 650 GS Single spark. Looking for a screen. One that attached with 3 bts. If anybody can assist where to get one except from BMW I will appreciate it. Sent from my iPhone using Tapatalk
  2. L

    Throttle cable

    Good day WDs. I am urgently looking for a throttle cable new or used for a 2002 BMW F 650 GS Single spark. My cable snapped an the idle speed adjusting screw is also broken Sent from my iPhone using Tapatalk
  3. L

    Spares vir BMW 650GS

    Hi ek is op soek na 'n regter spieël fitting waar dit op handlebar vasbout en regter agterste footpeg vir my fiets. Ek is in Pretoria Oos. As iemand my kan help sal ek dit waardeer Sent from my iPhone using Tapatalk
  4. L

    Olie liggie op instrument paneel dood

    Het 'n 2002 BMW F650GS. Sy olie liggie kom nie aan as jy fiets aanskakel nie. Het die bulpie getoets. Is 100%. Weet nie waar is die fuse nie en kry ook nie die olie druk sensor nie. Kan iemand my dalk verduidelik waar dit sit asb. Baie dankie Sent from my iPhone using Tapatalk
  5. L

    Nuut op blad

    Goeie dag. Ek is Ludi Meyer van Pretoria. Hou baie van julle blad. Het nog glad nie 'n motorfiets nie, maar wil een aanskaf asap. Baie dankie vir die aanvaarding op die blad Sent from my iPhone using Tapatalk
Top