[email protected]
Puppy
Het 'n 2002 BMW F650GS. Sy olie liggie kom nie aan as jy fiets aanskakel nie. Het die bulpie getoets. Is 100%. Weet nie waar is die fuse nie en kry ook nie die olie druk sensor nie. Kan iemand my dalk verduidelik waar dit sit asb. Baie dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk