[email protected]
Puppy
Goeie dag. Ek is Ludi Meyer van Pretoria. Hou baie van julle blad. Het nog glad nie 'n motorfiets nie, maar wil een aanskaf asap. Baie dankie vir die aanvaarding op die blad
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk