En dis die regte tyd om my 'nuwe' X ordentlik in te ry
En siende dat ek mos hou van baie ure en kilometers per dag ry oorweeg ek n 4 dag roete wat rofweg só mag lyk, met so min teer as moontlik, en die roetes tussen dorpe nie noodwendig die logiese keuses nie:
Dag 1: Kaap, Bainskloof oor na...