Tussen hier en daar le die pad wat ons moet stap.
Onverbiddelik die spoor moet vat
na waar die son vir ewig sak
En Moeder aarde uitroep "My Kind"
En jou in haar bekken toevou
En Arushakind sy rusplek vind
Maar voor my oe vir ewig toegaan vir die laaste slaap en ek kosblik moet ingee en...