EssBee, ek het so paar maande gelede op netso stuk olie/diesel gegly met my werk-toe-en-terug-Vespa. Daar is net mooi niks wat jy kon gedoen het nie, ek kan nou uit direkte ondervinding vir jou sê ek weet hoe dit voel... Een geluk is ek het volle suit aangehad daai dag want dit was fkn koud die...