Dagse mede honne
Die afgelope paar maande was maar droog vir bike ry. Daars vrek baie balle wat mens in die lug moet hou en jy word van alle kante af gegooi met nog. Werk staan nie stil nie, maar tot dusver lyk dinge beter as in 2018 en daaroor is ek dankbaar. By die huis moet ek my vrou en...