Nou kan ek ook se ek het vir Elsie gery

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Lem

Grey Hound
Joined
Jan 20, 2010
Messages
5,320
Reaction score
17
Location
Bellville, Cape Town
Bike
BMW R1200GS
Ek het gou vanoggend my 800GS ingeneem na Donfords toe vir sy 60 000km diens.

Vir gerief met die res van my dag se logistiek het ek 'n loan bike geboek.

Ek het gedink hul gaan my seker n G650GS of Sertao gee om mee te ry...maar nee!

nuwe shape R 1200RS roadie...

Loop ongelooflik lekker!

kyk, een ding is verseker...een bike is definitief nie genoeg nie.  :deal:
 

Attachments

  • 11059755_10206106316714770_7837966721406939606_n.jpg
    11059755_10206106316714770_7837966721406939606_n.jpg
    101.3 KB · Views: 399
  • 12196265_10206106317154781_2663771808719237262_n.jpg
    12196265_10206106317154781_2663771808719237262_n.jpg
    144.8 KB · Views: 396
Top