Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. LOTTA

    BMW R1200GSA - TYRE PRESSURE MONITORS

    Any advice. Looking at one manufactured by bestech for R2499.00. Bmw quoted me R9000.00. Cheaper gadgets avaliable but not recommended. Any advice.
  2. LOTTA

    GESOEK - SUZUKI KING QUAD - 2DE HANDS

    Op soek na n goeie 2de handse Suzuki King Quad.
  3. LOTTA

    BMW K 1200 RS

    My brother wants to sell his 2003 BMW K 1200 RS with panniers (not BMW). Spotless condition with 16000 km on the clock. Heated grips, speed controle and new tyres. Price R62000.00 Contact details - 083 7091470 Gauteng - Kempton Park
  4. LOTTA

    MMC 2011 - MIDDELBURG

    DAG1: Klompie manne van Humansdorp en JBay het op Vrydag 29 Apr bymekaar gekom om die Mighty Men Conference op Middelburg (Kaap) te gaan bywoon. Die roete was via Uitenhage, Jansenville en Graaf Reinett na Middelburg. (ongeveer 400km) Ons het baie tyd gehad en dit rustig gevat. Om 08h30 op...
  5. LOTTA

    10 Days to go..........Three farmers and a Greek

    Nog 10 dae voor die "Three farmers and a Greek" op hulle trippie vanaf Kaapstad na Kairo vertrek. Ek en RD vertrek die 29 ste Maart per motorfiets na Kaapstad om die res van die manne daar te ontmoet. Hulle vertrek Donderdag oggend die 31 ste Maart vanaf die Groenpunt stadium om hulle oor 45 dae...
  6. LOTTA

    KLR with a serious illness

    Can anybody help. This KLR got a serious illness and i can't put my finger on it.
  7. LOTTA

    Sitplek vir BMW 1200GSA

    Kan iemand my dalk raad gee. Ek lees dat daar n laer sitplek vir n GS beskikbaar is. Maak dit n groot verskil, is dit aan te beveel en waar kry n mens dit?
  8. LOTTA

    Enige raad - moedeloos - BMW R1200 GSA - wil nie vanoggend start nie!!!!

    Beplan al die laaste 2 mnd n lekker lang trip. Alles gereel tot ek vanoggend die BM 1200 wil start. Die fiets so 2 weke laas gery en in die garage gebere. Nuwe battery inderhaas gekry, die enjin draai soos hy moet, geen alarms op die display wat n aanduiding gee dat iets verkeerd is nie. Tank...
  9. LOTTA

    ELLISRAS, THABAZIMBI EN LOOTSBERG SNEEU

    Dis my eerste probeerslag met n ride rapport. Dis ongelukig n soft ride gewees aangesien my broer n pad fiets het. Verlede week my fiets opgesleep Gauteng toe en toe die pad Ellisras toe gevat . Baie lekker weer gehad en Limpopo se paaie is uit die boek. Gery vanaf Pretoria na Nylstroom en toe...
  10. LOTTA

    Whale rally - Plettenbergbaai

    Gou ingeloer by die Whale rally op Plet. Baie lekker venue en goed georganiseer. Was nice.
  11. LOTTA

    Baviaanskloof

    Iemand dalk onlangs soos in die laaste maand dalk die Baviaans gery? Wil weet hoe is die pad.
  12. LOTTA

    TE KOOP HONDA GOLDWING 1100 GS

    Honda Goldwing 1100 GL te koop. 1983 model. 78500 km. Oorspronklike top en side panniers Uitstekende toestand. R35000.00 ona. Kan fotos e-mail.
  13. LOTTA

    Hallo aan almal van Lotta

    Wil my net gou bekendstel. Melkboer van die Oos - Kaap (Tsitsikamma) en is gewoond daaraan om spene te trek. Ry al n hele aantal jare motorfiets en het onlangs "ge-upgrade" van n Honda Goldwing na n BMW 1200 GSA. Wat n upgrade was dit nie? Geniet dit vreeslik en kry nie genoeg van die ding nie...
Top