LOTTA
Pack Dog
Beplan al die laaste 2 mnd n lekker lang trip. Alles gereel tot ek vanoggend die BM 1200 wil start. Die fiets so 2 weke laas gery
en in die garage gebere. Nuwe battery inderhaas gekry, die enjin draai soos hy moet, geen alarms op die display wat n aanduiding
gee dat iets verkeerd is nie. Tank is vol petrol. Enige raad waar ek vinnig kan kyk?