Hallo aan almal van Lotta

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LOTTA

Pack Dog
Joined
Mar 13, 2010
Messages
227
Reaction score
0
Location
Oesterbaai
Bike
BMW R1200GS Adventure
Wil my net gou bekendstel. Melkboer van die Oos - Kaap (Tsitsikamma) en is gewoond daaraan om spene te trek. Ry al n hele aantal jare motorfiets en het onlangs "ge-upgrade" van n Honda Goldwing na n BMW 1200 GSA. Wat n upgrade was dit nie? Geniet dit vreeslik en kry nie genoeg van die ding nie. Baie lekker website en sien uit daarna om met die ander dogs te gesels.
 
Top