Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    YAMAHA raider Te Koop

    Te koop Yamaha Raider  XV1900 2009 Model 13890 myl op : R100 000. Skakel Fanie 0835808332  -  Standerton
  2. T

    Black plastics care.

    What products do you use to take care of your black plastics ? Mine gets dull after a while and a few washes. Need something that lasts.
  3. T

    BMW 650 Dakar - Petrol Cap

    I am looking for a whole petrol cap unit for a 650 Dakar 2003 Model.
  4. T

    Places to stay in Maun - Botswana.

    Can you please recommend some nice places to stay in Maun. Not camping, and dinner and breakfast available.
  5. T

    Tooltube - Lid Wanted.

    I lost my one tooltube lid. If anybody can help me, please Pm me. I will even take a complete tube as well. Willing to buy from you. :deal: :thumleft:
  6. T

    WANTED- Quad utility bike.

    My broer is opsoek na 'n utility Quad bike - so tussen 300 en 600cc, wil met hom werk op die plaas. So 2009 --2011 model. 4x2 sal voldoende wees. Geen onbekende make nie.( Verkieslik Honda, Suzuki, Yamaha of Kawazaki) :mwink: :mwink:
  7. T

    SUZUKI GSX-R 1000 TE KOOP

    GSX-R 1000 - K7 2008 Model 7430 km Volle diens rekord by Suzuki Baie goeie toestand.  :thumleft: :thumleft: R90 000  Shark Helmet -Large en Suzuki Baadjie - XXL ingesluit. Kontak Dirco Pretorius by 082 566 7189 (Zeerust) Hy wil oorskakel na adventure riding of meer na 'n toerfiets.
  8. T

    NOORDWES BASH - GROOT-MARICO - LEKKERRRRR.

    ZAR en sy makkers kuier nog dik stukke, so ek sal maar solank begin. Wat 'n naweek, net pret vir almal, net Stofstreef het dit bietjie rof gehad toe hy 'n paar bome van die aarde af probeer verwyder het. Bietjie seer by die Bash aangekom maar die medic, Neels, het hom gou gefix en saterdag toe...
  9. T

    NAMIBIE TRIP saam met Woema Span

    Ek is uitgenooi om saam met Woema op 'n 7 dag trip na Namibie te gaan vir die skiet van Woema Reeks 4. :thumleft: :thumleft: Bepreek en betaal. Nam hier kom ons. :thumleft: :thumleft: As als goed gaan en niks val voor nie, ry ons die 28ste Nov. Daar is 8 ouens wat saam gaan, is een van hulle...
  10. T

    My foto in WOEMA ! Yeh

    My foto wat ek in April ingeskryf het, in ons fotokompetisie, het ook die September Finaliste in Woema gehaal. Jippieee :thumleft: Bladsy 24 van September uitgawe. Mathys Roets is op voorblad, my naamgenoot. :thumleft: :mwink: As daar nog van julle is wat Woema gehaal het, post die Maand...
  11. T

    Cape Town Honne - Go for this one.

    I have seen lots of dogs wearing First Ascent garments. Go for this one, I wish I was closer to CT. :thumleft: :thumleft:
  12. T

    Vredefort Koepel in September.

    Ek en 'n vriend wil die Vredefort Koepel gaan verken, enige voorstelle van mooi plekke en kampering asb ?
  13. T

    AL DIE NOORDWES HONNE - ONS WIL BRAAI!!!!!(KLAAR GEBRAAI-DANKIE)

    Schalk het met die idee gekom dat ons Norodwesters bietjie bymekaar moet kom vir 'n braai. Eerstens wil ons weet waar almal bly. Post net jou dorp waar jy bly, dan sal ons op 'n sentrale punt besluit. Datum en plek sal later op hierdie thread bekend gemeek word. Sal seker 'n Saterdag wees...
  14. T

    Spaar GooseTube asb.

    Ek is nou sommer suur. Ek het my bike vanoggend gewas op die grasperk. Hy het op sy centrestand gestaan, die gras was te nat en toe neuk hy om en val my Goosetube na sy m@&r. Het iemand dalk vir my 'n spaar een om te koop asb. Ek vra mos mooi. :mwink:
  15. T

    Al die Noordwes Honne - Wielefees-Coligny 29-30 Julie

    Wie van die Noordwes Honne gaan Saterdag? Ons bikerklub hier op Zeerust kom deur, so ek is voorlopig in. Post as julle gaan dan kan ons bietjie saam kuier daar. Ander honne ook welkom, laat weet as jul kom. meer info https://centralsa.womf.com/252089/WIELEFEES-Nederduitsch-Hervormde-Kerk-Coligny
  16. T

    Vinnige Sondagmiddag trippie - Marico.

    Gistermiddag so 3uur besluit ek om gou so draai weer deur die Marico te ry. Oppad ry ek verby Driefontein waar die Tala Manzi wildsplaas geleë is. Daarna na Groot-Marico vir 'n koeldrank of 2, toe suid met die "Rolercoasterpad" na die oog se kant toe. Naby die oog stop ek toe by 'n baie groot...
  17. T

    Who is going to Red Star Raceday on 13 August?

    Who is going? I am. :thumleft:
  18. T

    11 Motorfietsryers in moeilikheid - Beeld....

    Gestuur deur: Linelle het vir jou 'n skakel gestuur na 'n storie op Beeld.com Boodskap:Kan jy glo? Almal weet die motorfietse ry daar!! Lekker suur omdat hulle nie bike ry nie 11 motorfietsryers vas oor jaag in 80 km/h-sone 2011/07/10 09:38:30 PM Pleks van by ’n saamtrek vir...
  19. T

    WILDDOG CANVAS OIL PAINTINGS. ...Orders open.

    OK, ouens, ek het vandag my 2 skilderye gekry. Dit lyk ongelooflik mooi. Die logo lyk baie mooier as wat ek verwag het. Onthou net - hierdie skilderye is uniek en elkeen word anders geskilder- so niemand ander sal so een soos jy hê nie. Ek moet nog net die posgeld bevestig, maar ek glo dit sal...
  20. T

    Baie trots op my vrou.!!!!

    Gister was 'n baie groot dag vir my vrou. Sy het vir die eerste keer in haar lewe op 'n bike geklim. Baie bang op geklim en ons het die trippie met 'n stuk sanderigge grondpad begin. Gelukkig het dit smooth gegaan, ek was self maar skrikkerig, ek wou nie dat sy nou op haar heel eerste trip...
Top