ThysBasson
Race Dog
- Joined
- Aug 17, 2010
- Messages
- 965
- Reaction score
- 0
- Location
- Zeerust - North West
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Wie van die Noordwes Honne gaan Saterdag?
Ons bikerklub hier op Zeerust kom deur, so ek is voorlopig in.
Post as julle gaan dan kan ons bietjie saam kuier daar.
Ander honne ook welkom, laat weet as jul kom.
meer info
https://centralsa.womf.com/252089/WIELEFEES-Nederduitsch-Hervormde-Kerk-Coligny