Baie trots op my vrou.!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ThysBasson

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
965
Reaction score
0
Location
Zeerust - North West
Bike
BMW R1200GS Adventure
Gister was 'n baie groot dag vir my vrou. Sy het vir die eerste keer in haar lewe op 'n bike geklim.

Baie bang op geklim en ons het die trippie met 'n stuk sanderigge grondpad begin.

Gelukkig het dit smooth gegaan, ek was self maar skrikkerig, ek wou nie dat sy nou op haar heel eerste trip stof eet nie.

Dit was ons jaarlikse Blanket-run op die dorp, ten bate van die Zeerust Welsyn.

Sowat 45 bikers het deelgeneem.

Sy het dit baie geniet en ek dink die koeel is deur die kerk, sy sal verseker weer saam ry. :thumleft: :thumleft:

 

Attachments

  • CSC_0067.JPG
    CSC_0067.JPG
    499.3 KB · Views: 426
  • DSC_0012.JPG
    DSC_0012.JPG
    273.9 KB · Views: 421
  • DSC_0016.JPG
    DSC_0016.JPG
    317.9 KB · Views: 418
  • DSC_0018.JPG
    DSC_0018.JPG
    289.5 KB · Views: 417
  • DSC_0015.JPG
    DSC_0015.JPG
    283.6 KB · Views: 412
Top