1 Jan 2021

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bordercollie

Pack Dog
Joined
Oct 23, 2019
Messages
315
Reaction score
239
Bike
Yamaha Super Tenere
Being an early riser, I were already bored at 04:45 doing nothing on New Years Day.

On the bike by 06:00, not knowing where to but prepared for a long day with 2 braai broodjies from previous evening`s braai as padkos.
 

Attachments

  • 2021 1 Filling up WHK.jpg
    2021 1 Filling up WHK.jpg
    252.6 KB
  • 2021 2 Daan Viljoen Turn off.jpg
    2021 2 Daan Viljoen Turn off.jpg
    696.4 KB
  • 2021 3 Daan Viljoen 275km to SWKPMD.jpg
    2021 3 Daan Viljoen 275km to SWKPMD.jpg
    451.2 KB
En op die beste bike ooit!

Wens ek was daar.

Sent from my BBA100-2 using Tapatalk

 
And more
 

Attachments

  • 2021 4 Spook huis.jpg
    2021 4 Spook huis.jpg
    553.5 KB
  • 2021 5 Bossua Look out.jpg
    2021 5 Bossua Look out.jpg
    491.9 KB
  • 2021 6 Bossua Pass.jpg
    2021 6 Bossua Pass.jpg
    468.7 KB
And more
 

Attachments

  • 2021 7 157km to SWKPMD.jpg
    2021 7 157km to SWKPMD.jpg
    507.8 KB
  • 2021 8 Down to the Namib.jpg
    2021 8 Down to the Namib.jpg
    412.9 KB
  • 2021 9 Namib Naukloof Park Entrance.jpg
    2021 9 Namib Naukloof Park Entrance.jpg
    506.1 KB
  • 2021 10 About 125km to go to SWKPMD.jpg
    2021 10 About 125km to go to SWKPMD.jpg
    423.6 KB
  • 2021 11 Swakopmund.jpg
    2021 11 Swakopmund.jpg
    290.3 KB
Aaaaai, daardie jetty darem.
Verlang ek my nou vrek.
Slaap jy oor of ry jy terug Windhoek toe vandag?

Sent from my BBA100-2 using Tapatalk

 
1 day trip,

635km, 10 hours in the saddle. Back in WHK by 18:30.

Bailed out to Karibib to hit tar the last 200km as time was catching up with me.
 
Lekker. Toe die S10 uitgekom het was daar sulke groot posters by Shimwells gewees wat iets soos.... Cairo toe vir n Breakfast run... :ricky:
 
Chris die reen is uiteindelik hier. Die Suide spoel weg.
 
Baches said:
Chris die reen is uiteindelik hier. Die Suide spoel weg.
Ek sien dit en my hart is bly vir mens en dier!! :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Wonder of daai nuwe Neckartal dam bokant Seeheim sal vol kom vir die eerste keer vanjaar?
Bordercollie ry gou die naweek en report terug asb, daai afstand is mos n breakfastrun ve julle SWA manne!!! ;) :peepwall: :lol8:
 
Khomas Hoogland is groen

Gou vandag die Kuiseb in vloed gaan kyk.
 

Attachments

  • KRT 12 The reason for the trip, Kuiseb Canyon River in Flood.jpg
    KRT 12 The reason for the trip, Kuiseb Canyon River in Flood.jpg
    471.8 KB
  • KRT 3 Namibia is green.jpg
    KRT 3 Namibia is green.jpg
    429.1 KB
  • KRT 4 More Green.jpg
    KRT 4 More Green.jpg
    338.8 KB
Stunning.
Baie dankie vir die foto's.
Ek stuur vir my pa ook aan.

Sent from my BBA100-2 using Tapatalk

 
Swakop to deur die Khomas Hochland vir ontbyt rit. Dit maak lekker sin. Jaloers!
 
Top