10 days through SA

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jors Troelie

Race Dog
Joined
May 15, 2014
Messages
624
Reaction score
158
Location
Cape Town
Bike
BMW R1200GS Adventure
Here's a short video report of my 10 days trip through SA. Hope you enjoy, I certainly did. 

[flash=700,400]https://youtube.com/v/LFpbI7vq3XA&vq=large[/flash]



 
Wow, what a nice video.  Thanks for sharing.  :thumleft:  :thumleft:

Damn nice route you did, would have been nice if you could done Baviaans to make this excellent report even better.   
 
Vis Arend said:
Wow, what a nice video.  Thanks for sharing.   :thumleft:  :thumleft:

Damn nice route you did, would have been nice if you could done Baviaans to make this excellent report even better.     

It was the plan originally to do Baviaans as well, but I simply ran out of time. That will have to be a special trip on its own. Thanks for the compliments. 
 
Julle moet ophou met die k@k.

Bliksem, ek het die 'Kaap' gedeelte van die video moer baie geniet.  Dit wil voorkom asof daar net teerpaaie noord van die Karoo/ooskaap is.

EK WAG NOU IN SPANNING vir die 'Prologue' en 'Epilogue'.  Die anner provinsies het ook mooi natuur.

**hijak on**
Watse sagteware gebruik jy om die video mee te edit.  Ek sit met meer as 4GB (alles HD) se clips van so 25 000km trips reg oor die land.  Die program wat ek het (videoPad editor) is vrek stadig met import ens ens.  My kamera is in my hand so ek neem meestal so 30 sekonde panoramas van die omgewing terwyl ek ry.  Meer as 80% is bruikbaar, ek moet basies net die begin en einde afsny maar sal seker al in die ouetehuis sit voor ek klaar is.
** hijak off**

Adie
 
Lekker video

Watter pad is van 2:53 tot omtrent 3:40 - is dit ouberg pas?
 
TinusBez said:
Lekker video

Watter pad is van 2:53 tot omtrent 3:40 - is dit ouberg pas?

Dis hom. Beslis die moeite werd as jy in die omgewing is.
 
great video clip... you can smell the hot dust.
Makes me nostalgic for all the right reasons.
Thanks for sharing.  :thumleft:

would be cool to know the names of the passes traveled in the trip.
I recognise some but others not sure.
 
wow great video any chance you posting your gps track/route as im hoping to do a similar route in freb
 
Damn......that makes me want to go and ride so bad !!
Looks like a great trip
 
Weedkiller - Adie said:
Julle moet ophou met die k@k.

Bliksem, ek het die 'Kaap' gedeelte van die video moer baie geniet.  Dit wil voorkom asof daar net teerpaaie noord van die Karoo/ooskaap is.

EK WAG NOU IN SPANNING vir die 'Prologue' en 'Epilogue'.  Die anner provinsies het ook mooi natuur.

**hijak on**
Watse sagteware gebruik jy om die video mee te edit.  Ek sit met meer as 4GB (alles HD) se clips van so 25 000km trips reg oor die land.  Die program wat ek het (videoPad editor) is vrek stadig met import ens ens.  My kamera is in my hand so ek neem meestal so 30 sekonde panoramas van die omgewing terwyl ek ry.  Meer as 80% is bruikbaar, ek moet basies net die begin en einde afsny maar sal seker al in die ouetehuis sit voor ek klaar is.
** hijak off**

Adie

Oom Adie, ek gebruik Pinnacle Studio. Maar wees gewaarsku, dit is steeds ure of selfs dae se werk. 
 
Befokte video, daar is nie ander woorde nie.  :deal:

Baie dankie vir die deel daarvan.  :thumleft:
 
gee said:
wow great video any chance you posting your gps track/route as im hoping to do a similar route in freb

Gee, hier's my roete. Die GPS roete is te groot om hier te post, maar as jy my PM dan stuur ek dit vir jou.
 

Attachments

  • Roete.jpg
    Roete.jpg
    78.5 KB
Great vid of your ride and with old Jonny keeping the beat it is truely South African, loved the art bits.
One question, what display settings do you have your GPS on? Is it custom or one of the standard profiles, looks easy readable, something I struggle with on my Oregon
 
Top