GRyPH
Race Dog
- Joined
- Nov 4, 2008
- Messages
- 1,512
- Reaction score
- 1
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
fat b said:Kom tjom , jy't my partie gemis hiervoor , ek soek hierdie RR en vinnig ook ! ot:
daarsy ou maat.... soos gevra! :thumleft:
fat b said:Kom tjom , jy't my partie gemis hiervoor , ek soek hierdie RR en vinnig ook ! ot:
chrisL said:Paar mooi foto's verGRypH. :thumleft:
schalk vd merwe said:Nice photos
JMOL said:Wel gedaan.
Lekker kiekies gekyk.
orangeraider said:very nice pics , thank you. Namibia is my favourite holiday destination. I grew up there from 1969 to 1979 and the place still look the same.
Scrat said:Lekke Frikkie!!
Lyk of dit 'n blast was!!!
Namibia is verslawend!!
Baie cool!! Love die pics@!!!
. Dit was so 6500km geweeschrisL said:GRyPH wat was die totale kilos van die trip?
Baie warm of leefbaar?GRyPH said:. Dit was so 6500km geweeschrisL said:GRyPH wat was die totale kilos van die trip?
Heimer said:Mooi foto's en 'n lekker trip.
Dankie Gryph.
HP kan nogals lekker kook, ek moet toe-gee...
Ja lekker koel ! :eek7:GRyPH said:Nee snaaks genoeg het ek baie warmer verwag. Warmste temperature was 39C die dag voor ons die grens gekruis het. En 37 toe ons tussen windhoek en keetmans was. Behalwe vir daai 2 dae was dit gemiddeld so 32C -34C
Enter your email address to join: