GRyPH
Race Dog
- Joined
- Nov 4, 2008
- Messages
- 1,512
- Reaction score
- 1
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Horsepower said:Nice RR Phillip, my kan Maar enige tyd weer Saam ry :3some:
Sal later nog fotos laai!!!
:thumleft:
fat b said:Ja lekker koel ! :eek7:GRyPH said:Nee snaaks genoeg het ek baie warmer verwag. Warmste temperature was 39C die dag voor ons die grens gekruis het. En 37 toe ons tussen windhoek en keetmans was. Behalwe vir daai 2 dae was dit gemiddeld so 32C -34C
ja maar onthou daar is geen humiditeit nie. so nie so erg soos 32C hier by ons nie.